HOKKIE
HOKKIE DOGTERS & SEUNS
NWU Superskolereeks deelname.
Vaaldriehoek Grootskole-liga deelname.
Dogters - GROOTSKOLE LIGA 2023
0/14A - Ligawenners
0/15A - Ligawenners
0/16A - 3de plek
2des - Ligawenners
1stes - Ligawenners
Dogters - MEDIUMSKOLE LIGA 2023
0/14B - 3de plek
0/15B - 4de plek
0/18C - Ligawenners
Noordvaal Grootskole A-afdeling deelname
0/14A, 0/15A en 1stes kwalifiseer vir die toernooi en die 1ste span eindig algeheel 4de.
SEUNS
VAALDRIEHOEK Liga uitslae 2023
0/16B - 8ste plek
0/16A - 3de plek
1ste span - Naaswenners
Noordvaal Grootskole B-Toernooi deelname
1stes en 0/16A span. Die 1ste span eindig algeheel 4de.
SUID-GAUTENG seuns- en dogtershokkie:
Ons het 11 leerders in 2023 gehad wat Suid-Gauteng verteenwoordig het.
HOKKIE BY H/S TRANSVALIA
Visie / Missie
Skep van positiewe omgewing waar spelers teen hulself en spanmaats kompeteer.
Meedoënlose strewe na ‘n mededingende voordeel.
Gebruik die beginsel ’n afrigter kan ‘n wedstrydplan verander, maar ‘n goeie afrigter kan ‘n lewe verander.’
Oefening is alles, hoe jy oefen is hoe jy gaan speel.
Ontwikkel elke individu se volle potensiaal.
Om ‘n omgewing te skep waar spelers hulself kan geniet.
Om ‘n wenkultuur te vestig/behou.
WAT BIED H/S TRANSVALIA HOKKIE JOU AS SPELER
Oefeninge op astro
Opwarmings wedstryde op astro
Gratis akademies in afseisoen op astro
D8 Grootskole (meisies)- en Vaaldriehoekliga (seuns) op astro
Noordvaal Grootskole A-Toernooi deelname
NWU Eagles-, BVHS-, ECHS-, Spar-, Quick Six-, Howell-Pullen- en Valia Rondomtalie Toernooie
Bevordering van skeidsregters
(afrigters en spelers)
Suid-Gauteng en JHL deelname